Kaliforniese Kanaaleilande

Kaliforniese Kanaaleilande
Inheemse naam: Channel Islands
Satellietbeeld van die Kanaaleilande
Satellietbeeld van die Kanaaleilande
Geografie

Ligging Stille Oseaan
Koördinate 34°01′N 119°48′W / 34.017°N 119.800°W / 34.017; -119.800

Totale eilande 8

Oppervlakte 908,8 vk km
Hoogste punt Devils Peak, Santa Cruz-eiland 740,4 m
Administrasie
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat Kalifornië

Demografie
Bevolking 3 703

Die Kaliforniese Kanaaleilande is 'n groep van agt eilande in die Stille Oseaan ongeveer 257 km vanaf die kus van Suid-Kalifornië. Van noord na suid staan die eilande bekend as:

  • San Migual
  • Santa Rosa
  • Santa Cruz
  • Anacapa ('n groep klein eilandjies)
  • Santa Barbara
  • Santa Catalina
  • San Nicolas
  • San Clemente[1]

Die vier noordelike Kanaaleilande vorm 'n ketting wat die Santa Barbarakanaal in die suide begrens. Die eiland Santa Catalina is bekend vir sy diepsee-hengel.

  1. Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, bl. 413

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search